Open Access. Powered by Scholars. Published by Universities.®
Articles 1 - 1 of 1
Full-Text Articles in Education
Die Opvoedkundige Waarde Van Woordeboeke : Voorstelle Vir Woordeboekonderrig In Suid-Afrika, Michele Van Der Merwe
Die Opvoedkundige Waarde Van Woordeboeke : Voorstelle Vir Woordeboekonderrig In Suid-Afrika, Michele Van Der Merwe
Michele Van Der Merwe
Die idee van woordeboekonderrig in die laerskool het nog nie baie aandag in die opvoedkunde en leksikografie in Suid-Afrika getrek nie. Tans word uitkomsgebaseerde onderrig as model in Suid-Afrikaanse skole gebruik en woordeboekonderrig kan baie goed binne dié opset geakkommodeer word. In die artikel word probeer om woordeboekonderrig te definieer en aangetoon watter uitkomste in verband met woordeboekgebruik deur leerders in die intermediêre fase bereik behoort te word. 'n Model om die proses van woordeboekonderrig te illustreer, word aangebied. Praktiese voorbeelde van toepaslike woordeboeke vir gebruik in die klaskamer word bespreek. Die verwagting word gestel dat sowel opvoeders as ouers …