Open Access. Powered by Scholars. Published by Universities.®

Reading and Language Commons

Open Access. Powered by Scholars. Published by Universities.®

Articles 1 - 7 of 7

Full-Text Articles in Reading and Language

Die Opvoedkundige Waarde Van Woordeboeke : Voorstelle Vir Woordeboekonderrig In Suid-Afrika, Michele Van Der Merwe Jan 2009

Die Opvoedkundige Waarde Van Woordeboeke : Voorstelle Vir Woordeboekonderrig In Suid-Afrika, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

Die idee van woordeboekonderrig in die laerskool het nog nie baie aandag in die opvoedkunde en leksikografie in Suid-Afrika getrek nie. Tans word uitkomsgebaseerde onderrig as model in Suid-Afrikaanse skole gebruik en woordeboekonderrig kan baie goed binne dié opset geakkommodeer word. In die artikel word probeer om woordeboekonderrig te definieer en aangetoon watter uitkomste in verband met woordeboekgebruik deur leerders in die intermediêre fase bereik behoort te word. 'n Model om die proses van woordeboekonderrig te illustreer, word aangebied. Praktiese voorbeelde van toepaslike woordeboeke vir gebruik in die klaskamer word bespreek. Die verwagting word gestel dat sowel opvoeders as ouers …


Wine And Words : A Trilingual Wine Dictionary For South Africa : Project, Michele Van Der Merwe Jan 2008

Wine And Words : A Trilingual Wine Dictionary For South Africa : Project, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het die behoefte aan 'n aanlynvakwoordeboek oor wyn en wingerdkunde in Afrikaans, Engels en isiXhosa geïdentifiseer. Die woordeboek verskaf inligting oor wynterminologie, sowel as taalkundige inligting oor die gebruik van sulke terminologie. Die doel van hierdie artikel is om 'n beskrywing van die projek te gee. Die samestellingsproses van die woordeboek word beskryf, vanaf die samewerking tussen die wynbedryf en die leksikograwe, tot die voorgestelde teikengebruikers en die keuse van die tale van die woordeboek. Funksies van die woordeboek word bespreek, met verwysing na spesifieke gebruikersituasies, naamlik teksproduksie, teksresepsie en vertaling. 'n Etiketstelsel is vir die woordeboek …


Tekstuele Elemente In Omvattend-Verklarende Woordeboeke : 'N Vergelyking Tussen Die Wat En Die Wnt, Michele Van Der Merwe Dec 2003

Tekstuele Elemente In Omvattend-Verklarende Woordeboeke : 'N Vergelyking Tussen Die Wat En Die Wnt, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

Textual elements in comprehensive explanatory dictionaries : a comparison between the WAT and the WNT In this article a comparison is made between Afrikaans and Dutch Lexicography with the focus on comprehensive dictionaries. The research forms part of the increasing cooperation that exists at present between Afrikaans and Dutch Lexicography. Therefore the Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is compared to the Woordenboek der Nederlandsche Taal (WNT). A typological classification of a comprehensive explanatory dictionary will be made. In the comparison between the WAT and the WNT the structure of the dictionary as well as the articles in the dictionary …


Towards The Creation Of A Dictionary Culture In South Africa, Michele Van Der Merwe Dec 2002

Towards The Creation Of A Dictionary Culture In South Africa, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

No abstract provided.


Woordeboeke Gee Leerproses Woema, Michele Van Der Merwe Jan 2000

Woordeboeke Gee Leerproses Woema, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

No abstract provided.


Eerstekaart, Oefening In Sakeafrikaans, Michele Van Der Merwe Jan 1996

Eerstekaart, Oefening In Sakeafrikaans, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

Brief comprehension test and exercise in Business Afrikaans.


'N Evaluering Van Die Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal As Standaard Verklarende Woordeboek, Michele Van Der Merwe Nov 1994

'N Evaluering Van Die Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal As Standaard Verklarende Woordeboek, Michele Van Der Merwe

Michele Van Der Merwe

Critical evaluation of the Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Argues that the treatment of multilexical items in the HAT is not satisfactory at present. Offers suggestions to remedy the situation.